Select Page

Poem for my husband – Karien Buys

I wrote this poem in December 2017 when I realized I have lost my husband to Alzheimer’s. It describes how I couldn’t find the person I have been married to for 38 years.

Ek het jou gesoek
ek het orals gesoek
maar ek kon jou nie kry
jy was net weg….

Ek kon jou nêrens meer kry
Nie in die oggende
-dan;s jy deurmekaar-
Nie in die aande se stiltes…
Jy is net weg. . .

Waar is jy?
As ek iets wil deel
is jy net weg. . .
Ek kry jou nooit meer nie . . . .

Jy is net weg . . . . .